Robert Goddard

Robert Goddard
Robert Goddard
Gebore
Robert Hutchings Goddard

5 Oktober 1882
Worcester, Massachusetts, Verenigde State
Sterf10 Augustus 1945
Baltimore, Maryland, Verenigde State
NasionaliteitVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
BeroepVuurpyl ontwerper
EggenootEsther Christine Kisk

Robert Hutchings Goddard (Worcester, Massachusetts, 5 Oktober 1882 - Baltimore, Maryland, 10 Augustus 1945) was 'n Amerikaanse navorser en uitvinder. Hy was 'n pionier op die gebied van moderne vuurpyltegnologie en word beskou as een van die belangrikste grondleggers van die ruimtevaart. Hy word gekrediteer met die skep en bou van die wêreld se eerste vloeibare brandstof vuurpyl. [1]

Goddard is gebore in Worcester (volgens sommige bronne Roxbury), Massachusetts, Verenigde State. Sy pa was 'n reisende verkoopsman en uitvinder. Deur boeke soos Jules Verne se Journey to the Moon en H.G. Wells se War of the Worlds het hy het op 'n jong ouderdom in die ruimte- en ruimtereise begin belanggestel. Sy verbeelding en vindingrykheid is aangevuur deur sy vader, wat hom 'n teleskoop, mikroskoop en 'n intekening op Scientific American gegee het.

  1. "Exhibition". Smithsonian Institution. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 April 2012. Besoek op 20 September 2019. {{cite journal}}: Cite journal requires |journal= (hulp)

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search